Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Cover image for Rooi Rose

Rooi Rose

Aug 01 2026
Magazine

Rooi rose vier haar terugkeer na die rakke! Ja, jy het reg gelees - na 'n afwesigheid van 'n jaar en 'n half sal die Januarie 2022 uitgawe vanaf 17 Desember 2021 by meeste groothandelaars beskikbaar wees. Ons is steeds sinvol, stylvol en propvol met aktuele artikels, stories oor bekendes, inspirasiestories, mode, dekor, resepte, blokraaie, verhale en 'n paar toevoegings soos nuwe rubriekskrywers, hekelpatrone en nog meer. Dit als vir slegs R49,90!Ons sien saam met al ons lesers uit om weer agteroor met 'n gedrukte kopie in die hand te sit, die varsgedrukte reuk in te asem en net vir 'n wyle met heerlike leesgenot te ontspan.

VRYHEID • Ek vermoed die meeste van ons koester 'n stille hunkering na absolute vryheid, veral in daardie oomblikke wanneer die eise van die alledaagse net te veel word. Dit is 'n begeerte om te ontsnap van verantwoordelikheid, stres en die konstante las van bekommernis. My eie "wegloopprentjie" is dikwels een van 'n tropiese eiland met spierwit sand en deursigtige blou water, waar die enigste opdrag is om 'n yskoue mengeldrankie te geniet.

Die OLIFANT in die VERTREK • TOG IS DAAR IN DIE GANGE ANDER VROUE WAT JY RAAKLOOP, WAT SAGGIES DIE #METOO-DING DOEN. EN VERSTOM STAAN OMDAT NIEMAND DAN TEENOOR DIE SPESIE OPTREE NIE

DIE LEWE IS 'N avontuur • MARciel HOPKINS-LOURENS IS 'N VRYGEES WAT NUWE UITDAGINGS AANGRYP EN ERKEN DAT MOEDERSKAP HAAR BESLIS NIE INPERK NIE. SY STREEF NA 'N GOEIE BALANS TUSSEN HAAR LOOPBAAN EN MA-WEES

Burgemeester van die MENSE • POLITIEK IS VIR CILLIERS BRINK MEER AS NET ’N WERK. HY VERTEL OOR MIDDAGETE MEER OOR SY PLANNE VIR DIE HOOFSTAD, HOEKOM HY SWART EKONOMIESE BEMAGTIGING SAL WIL SKRAP EN HOE HY GEWEET HET DAT SY KOALISIEVENNOTE HOM IN DIE RUG GAAN STEEK

Van ‘MARKO’ tot MESSEMAKER • FRANCOIS LENSLEY IS BEKEND VIR DIE ROL WAT HY JARE LANK IN DIE BEKENDSTE LAAN IN DIE LAND VERTOLK HET, MAAR VANDAG IS HY BEKEND VIR SY FUNKSIONELE KUNS EN ‘N ONDERNEMING WAT GROEI

Dion Chang oor sy 'Derde Lewe' • Dion Chang het oor vier dekades vir homself naam gemaak. Eers as 'n modekenner, en toe as 'n gesogte ontleder van toekomsneigings. Op 60 kies hy doelbewus 'n nuwe koers. Hy word 'n doodsdoula en staan troeteldiereienaars by om afskeid te neem.

Jou Daaglikse Dosis • In die wye, oorweldigende wêreld van aanvullings en velsorg kan ons heelwat verwarring ervaar. Ons is hier om dit vir jou meer verstaanbaar te maak saam met wat jy nodig het, waarvan jy minder nodig het, en hoe om jou vel van binne na buite te behandel

Kies en keur • KIES DIE JONGSTE PRODUKTE WAT JOU MET JOU VELSORGKWESSIES KAN HELP

Klop aan by die KENNERS • TWEE KENNERS IN DIE SKOONHEIDS- EN STYLBEDRYF GEE RAAD EN WENKE OOR HOE OM OP JOU MOOISTE TE LYK

Mooi GEMAAK • WILLEM BOTHA TOOI ALLEDAAGSE VROUE ÉN BEKONDE PERSOONLIKHEDE IN 'N PRAGPRENTJIE MET SY TALENT ÉN GEHALTEPRODUKTE. HY VERTEL MEER

Op die rak • KYK WAT IS IN DIE WINKELS WAT GOED VIR JOU GESONDHEID KAN WEES

Pyn: 'n Dans tussen jou brein en lyf • HET JY GEWEET PYN WEERSPIËL NIE BLOOT WAT IN JOU LIGGAAM GEBEUR NIE? JOU BREIN VERWERK, INTERPRETEER EN SKEP DIE PYNERVERARING AAN DIE HAND VAN FAKTORE SOOS KONTEKS, HERINNERINGE, VERWAGTING EN EMOSIE

Vier dít wat VROUE VROUE maak • In 'n wêreld waar spoed, prestasie en uiterlike sukses dikwels gevier word, is daar 'n stiller vorm van krag wat net soveel erkenning verdien – en dit is die krag van vroulike eienskappe, skryf Heena Parshutam van Brahma Kumaris

FIKS & FERM • NEEM JOU FIKSHEID NA DIE VOLGENDE VLAK

VAN GOUD TOT GRAAN • GOUD, OLIE EN GRAAN IS MEER AS NET GRONDSTOWWE - DIT KAN JOU PORTEFEULJE BESKERM EN OP DIE DUUR REGTE WINS LEWER. HIER IS WAT JY MOET WEET

MANSWERK? WAT WOU! • AL MEER VROUE WERK IN VELDE WAT...

Formats

  • OverDrive Magazine

subjects

Languages

  • Afrikaans